
=====================================================================
Nuwe hoop vir ongeletterde plaaswerkers (AV 7:3)
=====================================================================

Inhoudsoorsig

Nuwe hoop vir ongeletterde plaaswerkers

Leerders van Opwag naby Groblershoop, een van die kleinste, maar geesdriftigste groepe onder leiding van Annie Thiro.

---------------------------------------------------------------------

Die Stigting vir Afrikaans se geletterdheidshoof, prof. Flip Strydom, (middel agter), ry nog gereeld honderde kilometers om 
geletterdheidsprojekte te besoek. So hou hy die SvA op die hoogte van hoe geldskenkings bestee word, terwyl sy warme belangstelling nuwe 
vuur inblaas waar die geesdrifkooltjies begin smoor. Op die foto is leerders van Opwag naby Groblershoop. Dis een van die kleinste, maar 
geesdriftigste groepe onder leiding van Annie Thiro (links voor). Geletterdheid vir plaaswerkers is tans 'n prioriteit by die ABET (Adult 
Basic Education and Training). Die SvA maak sulke projekte moontlik op plekke soos Friersdale, Opwag, Straussburg, Riviersonderend en 
Albertinia.

Hierdie blad: <http://www.afrikaans.com/av738.html> Voeg kommentaar toe aan hierdie bladsy. Skryf gerus aan die redaksie.  Kopiereg (c) 
Stigting vir Afrikaans 1999, 2000       Blaai terug | Blaai om
.

Enige woord Al die woorde Presiese frase   /// Afrikaans Vandag -- Julie 2000 /// Om vir moedertaal te stry of nie (AV 7:3) /// Terugblik 
op die grootste kunstefees (AV 7:3) /// Vlytige voorstander van veeltaligheid (AV 7:3) /// Forum vir openhartige debat (AV 7:3) /// Komrij 
blues (AV 7:3) /// Afrikaans as skakel na die buiteland (AV 7:3) /// Groot tjek vir stoepplesier (AV 7:3) /// Nuwe hoop vir ongeletterde 
plaaswerkers (AV 7:3) /// Behou diversiteit in globaliseringsproses (AV 7:3) /// Vennootskap van inheemse tale is prioriteit (AV 7:3) /// 
Carl Niehaus het in Nederland gebou (AV 7:3) /// Vele koppe maak puik planne (AV 7:3) /// ET blues (AV 7:3) /// Nuwe speler op die taalveld 
(AV 7:3) /// Talle faktore gryp in universiteitstaal in (AV 7:3) /// Tussen Scylla en Charybdis deurvaar (AV 7:3) /// Ver gemeenskappe se 
leiers leer sakevernuf (AV 7:3) /// Hansie blues (AV 7:3) /// Twee letterkundiges in gesprek (AV 7:3) /// 'n Bloeityd in die reklamebedryf 
(AV 7:3) /// Woordeboeke gee leerproses woema (AV 7:3) /// Nuwe toevoeging tot woordeboeklys (AV 7:3) /// Twee Koreane verstaan toe 
Afrikaans (AV 7:3) /// Studente wil in Afrikaans feesvier (AV 7:3) /// Afrikaans word in toneelwreld nuut gespel (AV 7:3) /// Jou 
Afrikaans is redelik goed! (AV 7:3) /// Privaatgesprek (AV 7:3) ///

